Home
Geskenk uit die hemel
Barnes and Noble
Loading Inventory...
Geskenk uit die hemel in Bloomington, MN
By Barnes & Noble
Current price: $5.52

Geskenk uit die hemel in Bloomington, MN
Current price: $5.52
Loading Inventory...
Size: EBook
Geskenk uit die hemel: Die suksesvolle sakeman Pieter Louw leer Maja ken toe hy haar raak ry: ʼn jong meisie met ʼn rugsak wat hy eers hospitaal toe moet neem. En daarna, toe dit blyk sy het so pas aangekom en ken niemand in Kaapstad nie, neem hy haar saam na sy huis. So begin ʼn voorlopige verblyfreëling wat tot talle onmoontlike en baie snaakse situasies lei.