The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Loading Inventory...
Troepie: Van Blougat tot Bosoupa

Troepie: Van Blougat tot Bosoupa in Bloomington, MN

By Barnes & Noble

Current price: $11.00
Get it at Barnes and Noble
Troepie: Van Blougat tot Bosoupa

Troepie: Van Blougat tot Bosoupa in Bloomington, MN

Current price: $11.00
Loading Inventory...

Size: EBook

Get it at Barnes and Noble
Vir meer as ’n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig ’n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat ’n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie boek is ’n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel.Die hoofstukke lei jou deur die fases wat die loopbaan van ’n Nasionale Dienspligtige gevorm het: oproepinstruksies, inklaar, Basies, keuring, bosfase, tweedefaseopleiding, algemene diens, die Grens, Angola, die townships, uitklaar en kampe. Met die klem op die humor sowel as die swaarkry, verskaf hierdie vertellings ’n verskeidenheid perspektiewe op inspeksies, dril, wagdiens, Grenspatrollies, kontak, en die alledaagse lewe in die SAW.Ook ingesluit is amptelike dokumente soos oproepinstruksies, uittreksels uit die Basiese Opleiding-handleiding, en ’n uitklaarsertifikaat. Bylaes verskaf meer inligting oor die geskiedenis van Nasionale Diensplig en plaas die Grensoorlog en ander kwessies binne konteks.Troepie: van blougat tot bosoupa moet gelees word deur enigiemand wat Nasionale Diensplig gedoen het, of iemand ken wat dit gedoen het. Dit is ’n insiggewende en fassinerende verslag van wat dienspligtiges in werklikheid ervaar het.

Find at Mall of America® in Bloomington, MN

Visit at Mall of America® in Bloomington, MN
Powered by Adeptmind