Home
Smet: Soeke na Geregtigheid
Barnes and Noble
Loading Inventory...
Smet: Soeke na Geregtigheid in Bloomington, MN
Current price: $14.99

Size: OS
'n Psigopaat se korrupte en sedelose lewe besmet die lewe van almal om hom tot hy sy hand oorspeel en kaptein Francois
Roux op die toneel verskyn. Met doelgerigte speurwerk begin hy die donker lewe van die gewetenlose manipuleerder oopvlek en word hy ondersteun deur 'n toegewyde joernalis wat glo dat die krag van die media nooit onderskat moet word nie. Dit lei onder meer tot 'n deurbraak in die ondersoek na die dood van
'n beeldskone meisie wie se lyk op 'n ysige winteroggend in
Bloemfontein se Loch Logan-meer gevind is.