The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Ramadi
Ramadi

Ramadi

Current price: $12.99
Loading Inventory...
Get it at Barnes and Noble

Size: OS

Get it at Barnes and Noble
Boek 2 van die Dirk Pienaar Trilogie Dirk kyk op en Maggie storm in sy arms in. Later loop hulle drie hand aan hand. Maggie hou Dirkie se linkerhand vas en Dirk hou met sy linkerhand Dirkie se regterhand vas. Ratel kyk op, sy rosyntjie gesig word strak, want wat hy in klein Dirkie Pienaar se oë sien maak hom bang. Dit is rou, naakte haat. Agter hulle gaan sit die eerste brommer op die bloedbevlekte kaktusblaar ... dan is daar nog een ... en nog een ...
Powered by Adeptmind