The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Loading Inventory...
Ontdek jou doel in God se plan

Ontdek jou doel in God se plan in Bloomington, MN

Current price: $19.99
Get it at Barnes and Noble

Size: OS

Get it at Barnes and Noble
Het jy al ooit gewonder waarom God jou gemaak het? Of wat sy doel vir jou in sy skepping is? Ontdek God se doel vir jou en die kerk met hierdie 10 weke lange Bybelstudie terwyl jy sy missie vir jou vervul - om die Goeie Nuus oor Jesus te verkondig.
Ontdek jou doel in God se plan Bybelstudie
is gebou rondom die brief aan die Efesiërs en sal jou lei om:
God se doel vir jou te
ken
en die kernwaarhede in die Woord beter te verstaan,
jou geloof op praktiese maniere te laat
groei
, en
betrokke
te raak in jou gemeenskap deur die boodskap van die evangelie uit te dra.
Herontdek God se doel vir jou en die kerk met die gereedskap in die Efesiërsbrief. Die vrae sal jou help om die waarhede en insigte van elke week in jou eie lewe toe te pas, na te dink oor die geloofsgroei wat jy ervaar en die Goeie Nuus te verkondig.

Find at Mall of America® in Bloomington, MN

Visit at Mall of America® in Bloomington, MN
Powered by Adeptmind