Home
Kospotte van Egipte en Italië
Barnes and Noble
Loading Inventory...
Kospotte van Egipte en Italië in Bloomington, MN
By Barnes & Noble
Current price: $7.99

Kospotte van Egipte en Italië in Bloomington, MN
Current price: $7.99
Loading Inventory...
Size: EBook
Die jong konstabel Danie de Jager toon in sy vertelling van die oorlog se verskriklikheid hoe weerbaar party van hierdie vrywillige "vryheidsvegters" was. Hy self kom in die boek voor as 'n toonbeeld van selfstandige denke, gesonde verstand, 'n sin vir humor en 'n uiters praktiese gees. Dit het hom veral gehelp om as kok kos te prakseer te midde van die grootste gruwels en hongerte. Hy het in die proses na vore gekom as moedige oorlogsheld en lid van die Italiaanse versetsmag.