The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Huilboek
Huilboek

Huilboek

Current price: $23.92
Loading Inventory...
Get it at Barnes and Noble

Size: Paperback

Get it at Barnes and Noble
Huilboek​ is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op 'n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, "Jy is mos die een met die hart."? Huilboek is 'n kragtoer.
Powered by Adeptmind