The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Hallo Julle: Volume 1
Hallo Julle: Volume 1

Hallo Julle: Volume 1

Current price: $11.99
Loading Inventory...
Get it at Barnes and Noble

Size: OS

Get it at Barnes and Noble
Bemoediging vir die stryd in ons lewens. Die boek bestaan uit geestelike bemoedigings wat oorspronklik spruit vanuit my eie lewenservarings. Ek is maar 'n doodgewone man, en dit waarmee ek wroeg en hoe die Gees my daardeur lei, sal vir elke gewone mens van waarde wees om te lees. Ons almal het troos, stigting en bemoediging nodig - om te ontvang, maar ook om uit te deel. Ons almal het groei nodig. Ons almal moet geestelik fikser word. Die wedloop waaraan ons deelneem raak al hoe meer liberaal, sonder dissipline en geestelik lewensgevaarlik. Word stil saam met my voor onse God.
Powered by Adeptmind