The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

DIE OES VAN ONREG
DIE OES VAN ONREG

DIE OES VAN ONREG

Current price: $12.24
Loading Inventory...
Get it at Barnes and Noble

Size: OS

Get it at Barnes and Noble
'n Boer, Danie Malan, sit al die plaaswerkers van Hemel-en vallei af, met die uitsondering van een gesin. Maria Julies, een van die afgesette werkers, verwag sy kind. Sy sterf en die dogter word aangeneem. Die plaaswerkers is verbitterd oor die onreg. Danie Malan word vermoor. Sy weduwee Renske trou kort daarna met sy neef Pierre. Die moordenaar word nie gevind nie. Danie Malan het ook 'n ander vrou swanger gemaak, sy dogter se onderwyseres. Sy sterf in 'n tref-en-trapongeluk. Die seun, Charl, kom woon ook op die plaas. Renske and Pierre trek dorp toe. Misdade word op die plaas en teen Charl gepleeg. Danielle, die vermoorde Danie se dogter, kry 'n nuwe kollega by die universiteit: Edwina Julies, die dogter van Jimmy Julies, Maria se verbitterde broer. As professor Swinton Edwina swanger maak en nie vaderskap wil erken nie, word hy vermoor. Kaptein Talita van der Spuy van die Stellenbosse Misdaadondersoekeenheid moet die raaisels, moorde en selfmoord oplos.
Powered by Adeptmind